streeksroete From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R386 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Carnarvon met Prieska verbind. Dit begin in Carnarvon, waar die R386 van die R63-provinsiale roete afdraai en noord gaan. Na 9 km tak die R361 af en later gaan die roete deur Mekataanspoort. Voor Prieska smelt die R403 saam met die R386 en saam gaan die roetes deur Prieskapoort voor dit by die N10-nasionale pad aansluit in Prieska.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.