streeksroete From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R369 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat die R357-streeksroete, 30 kilometer vanaf Prieska met Colesberg verbind via Hopetown. Vanaf die R357 tot by Hopetown is 102 km. Hier maak die roete 'n verspringende kruising met die N12-nasionale pad voor dit na Colesberg gaan. Die roete gaan dan deur Orania en elf km verder draai die R387-streekroete af. Na 21 km ontmoet die R369 die R48-provinsiale pad en word medebeskryf tot net na Petrusville. Die R369 gaan weer suidoos, gaan deur Basternek net voor dit Colesberg bereik en eindig.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.