Die R360 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Upington met die Kgalagadi-vredespark asook die Namibiese grens verbind. Die roete begin waar dit aftak van die N10-nasionale pad, 5 km noord van Upington en noordwaarts gaan. Askham is 182 km verder, hier deel die roete die R31 vir 14.8 km. Die roete gaan noord deur Andriesvale, deur Twee Rivieren, deur die Kgalagadi-vredespark tot by Mata-Mata op die grens.
Streeksroete R360 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Suidpunt | N10 noord van Upington | |||
R31 | ||||
Noordpunt | Mata-Mata by Namibiese grens | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Askham Andriesvale | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.