streeksroete From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R350 is 'n streeksroete in die Oos-Kaap wat Bedford met Grahamstad verbind. Die roete begin in Bedford waar dit uitdraai uit die R63-provinsiale pad en eers suidwaarts gaan en dan suidoos draai. Die roete gaan oor die Helspoortpas. Na ongeveer 75 km sluit die R400 by die R350 aan en net daarna die R344 ook. Dit kom Grahamstad binne as Cradockstraat.
Streeksroete R350 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Noordpunt | R63 by Bedford | |||
R400 R344 | ||||
Suidpunt | Grahamstad | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.