Die R303 is 'n streeksroete in Suid-Afrika. Die roete begin by die R46-provinsiale pad by Ceres, gaan dan deur Prince Alfred Hamlet, oor die Gydopas, deur Op-die-Berg, oor die Middelbergpas en eindig by die N7-nasionale pad in Citrusdal.
Streeksroete R303 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Lengte | 114 km (71 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Suidpunt | R46 by Ceres | |||
Noordpunt | N7 by Citrusdal | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Prince Alfred Hamlet Op-die-Berg | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Sien ook
Bron
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.