From Wikipedia, the free encyclopedia
Pune (Marathi: पुणे, voorheen Poona) is 'n groot stad en die ekonomiese sentrum van die Indiese deelstaat Maharasjtra. Die stad lê in die weste van die land. Pune het 'n bevolking van 3 337 481 en is die 7ste grootse stad in Indië.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indië |
Deelstaat | Maharasjtra |
Koördinate | 18°28′N 73°47′O |
Stigting | 8ste eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 1 109,69 vk km |
Hoogte bo seevlak | 560 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 3 337 481 |
- Bevolkingsdigtheid | 7 214/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 5 273 211 |
Tydsone | UTC +5:30 |
Burgemeester | Mohansingh Rajpal |
Amptelike webwerf | pmc.gov.in |
Pune beskik met die Maharashtra-krieketverenigingstadion oor 'n toetskrieketstadion. In die stad speel die Indiese nasionale krieketspan van sy tuiswedstryde. Op die Maharashtra-krieketverenigingstadion is onder andere wedstryde tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 1987, 1996 en 2023 aangebied.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.