From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Gevlekte sandpatrys (Pterocles burchelli) is 'n skaars tot algemene gelokaliseerde standvoël en amper-endemies. Die voël leef in die sentrale gedeelte van Suider-Afrika in halfdorre savanne en verkies die Kalaharisand. Die voël is 24 – 26 cm lank en 170 - 230 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Burchell's Sandgrouse.
Gevlekte sandpatrys | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. burchelli |
Binomiale naam | |
Pterocles burchelli Sclater, 1922 | |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Pterocles burchelli. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.