Potvis

From Wikipedia, the free encyclopedia

Potvis

Die potvis (Physeter macrocephalus) is 'n walvis wat aan die hele Suid-Afrikaanse kuslyn voorkom, maar meer in die oop see. Die soogdier is die grootste van die getande walvisse en het 'n enorme, vierkantige kop. Die rugvin is 'n driehoekige boggel. Die bul word tot 18 m en die koei 12 m lank en hulle kan tot 60 ton weeg. Die walvis verkies die warmer waters en is 'n ongelooflike duiker. Hy kan tot een kilometer diep duik en 'n uur lank onder water bly. Daar is olie in die kop wat eens op 'n tyd gebruik was as 'n smeermiddel. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Potvis
Thumb
Thumb
Grootte in vergelyking met 'n gemiddelde mens.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Odontoceti
Familie:
Physeteridae
Genus:
Physeter
Spesie:
P. macrocephalus
Binomiale naam
Physeter macrocephalus
Thumb
Verspreiding (in blou)
Sinonieme

Physeter catodon Linnaeus, 1758
Physeter australasianus Desmoulins, 1822

Sluit

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.