'n Plofklank of plosief is 'n konsonant wat in die mond gevorm word deur lug vry te laat nadat dit gehinder is. Dit veroorsaak 'n ploffende klank.

Voorbeelde van plofklanke (ook okklusiewe genoem) in Afrikaans is k, g (slegs in woorde soos berge, sorge, gholf, ghaap en ghwarrie), p, b, d, t en tj (soos in die verkleiningsagtervoegsels in woorde soos blommetjie en potjie).

Daar word onderskeid gemaak tussen stemhebbende en stemlose plofklanke. Van die bogenoemde is g, b en d stemhebbend, en p, tj en t is stemloos.

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.