From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Piksteel-barrakuda (Sphyraena jello) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika voorkom van Oman tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Pickhandle barracuda.
Piksteel-barrakuda | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Sphyraena |
Spesie: | S. jello |
Binomiale naam | |
Sphyraena jello Cuvier in Cuvier en Valenciennes, 1829 | |
Die vis is silwer kleurig met 'n geel groenerige skynsel aan die bokant. Die volwasse vissie het 20 donker dwars strepe oor die rug. Die dorsale vinne is groenerig, die anale vin is bleek en die stertvin is 'n dowwe geel. Die vis kan tot 1.4 m lank word.
Die vis verkies koraal- en rots riwwe om in te leef in water wat tot 33 m diep is.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.