Perskakelaar
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Perskakelaar (Phoeniculus damarensis) is 'n redelike algemene standvoël in droë doringveld en mopanieboomveld; ook langs droë waterlope met groot bome. Die voël is 34 – 40 cm groot en weeg 76 - 94 gram. In Engels staan die voël bekend as Violet Wood-Hoopoe.
Perskakelaar | |
---|---|
Illustrasie (bokant) met 'n Phoeniculus somaliensis onder. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. damarensis |
Binomiale naam | |
Phoeniculus damarensis (Ogilvie-Grant, 1901) | |
Algemene verspreiding |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.