Peter Mathebula

Suid-Afrika se eerste swart wêreldbokskampioen From Wikipedia, the free encyclopedia

Peter Mathebula (3 Julie 1952 – 18 Januarie 2020), bekend as Terror, was Suid-Afrika se eerste swart wêreldbokskampioen. Hy is in Mohlakeng naby Randfontein gebore.

Kitsfeite Statistiek, Bynaam(e) ...
Peter Mathebula
Statistiek
Bynaam(e) Terror
Gewigklas Liggewig, Bantamgewig
Lengte 1,80 m
Nasionaliteit  Suid-Afrika
Geboorte (1952-07-03)3 Julie 1952
Mohlakeng, Transvaal, Suid-Afrika
Sterfte 18 Januarie 2020 (op 67)
Mohlakeng, Suid-Afrika
Houding Ortodoks
Boksrekord
Totale gevegte 45
Oorwinnings 36
Oorwinnings met uitklophou 17
Sluit

Hy het in 1980 die wêreldvlieggewigbokstitel verower toe hy in die Olympic Auditorium van Los Angeles vir Tae-Shik Kimm van Suid-Korea met punte geklop het.

Bron

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.