Peter Grant (rugbyspeler)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Peter Grant (* Durban, 15 Augustus 1984) is ’n oud-Springbokrugbyspeler wat ook vir die Force in Superrugby gespeel het.
Remove ads
Na ’n lang ruk by die Westelike Provinsie, waar Grant ook vir die Stormers gespeel het en waar hy van 2010 tot 2014 buite die Superrugbyseisoen in Japan vir Kobelco Steelers gespeel het, is hy na Frankryk om vir twee seisoene vir La Rochelle te speel.
In 2002 het Grant vir die Suid-Afrikaanse Skolespan gespeel en die volgende jaar vir die Suid-Afrikaanse onder-19 span. In 2007 het hy een wedstryd vir die Barbarians en 3 wedstryde vir die Opkomende Springbokke gespeel. Grant het die Springbokke in 2007–2008 in 5 toetse verteenwoordig.
Remove ads
Eksterne skakels
- Peter Grant by SARugby.co.za
- Peter Grant by www.genslin.us/bokke
- Peter Grant – Stormers profiel Geargiveer 26 Februarie 2012 op Wayback Machine
- Peter Grant – WP rugby profiel Geargiveer 22 Februarie 2012 op Wayback Machine
- Peter Grant – itsrugby.co.uk profiel
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads