From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Veërs (Pempheridae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is twee genera met minstens sewe en twintig spesies in die familie. Vier van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanus voor.
Veërs | |
---|---|
Pempheris schomburgkii | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Pempheridae |
Genera | |
Parapriacanthus |
Die familie word 8 – 17 cm groot. Die uitstaande kenmerke van die familie is die groot oë en die kort dorsale vin. Die familie het geen kommersiële waarde nie behalwe as akwarium vis. Gedurende die dag skuil die vis in grotte en onder rots hange maar gedurende die nag swem hulle bo die rif om te eet. Hulle eet soöplankton. Die familie se klassifikasie word tans ondersoek.
Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.