Middeloorontsteking (in leketaal gewoonlik net oorontsteking genoem) of otitis media is 'n ontsteking van die middeloor. Dit is 'n algemene verskynsel wat veral by kinders gevind word. Afhangend van die tipe, kan middeloorontsteking verskillende simptome hê, soos oorpyn of vloeistof wat uit die oor loop (minder gereeld), maar dit kan ook sonder simptome wees.

Kitsfeite
Middeloorontsteking
Klassifikasie en eksterne bronne
ICD-10H65-H67
ICD-9017.40, 055.2, 381.0, 381.1, 381.2, 381.3, 381.4, 382
DiseasesDB29620 sereus,
9406 lokale teerheid
MedlinePlus  000638 akuut, 007010 met effusie, 000619 kronies
eMedicineemerg/351
ent/426 komplikasies, ent/209 met effusie, ent/212 Mediese behandeling, ent/211 Chirurgiese behandeling ped/1689
MeSHD010033
Mediese waarskuwing
Sluit

Die helfte van al die gevalle van oorpyn verdwyn sonder behandeling na drie dae en 90% verdwyn binne sewe tot agt dae.[1] Daarom is die hoofbehandeling vir oorontsteking pynstillers en anti-inflammatoriese middels. Antibiotika soos penisillien VK help net in sommige gevalle en kan ernstige newe-effekte hê.[2]

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.