From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Narsnellervis (Balistoides conspicillum) is 'n vis wat voorkom in die Indo-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as Clown triggerfish.
Narsnellervis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Balistoides |
Spesie: | B. conspicillum |
Binomiale naam | |
Balistoides conspicillum | |
Die vis het wit kolle aan die onderkant op sy swart lyf met 'n geel streep om die bek en onder die oë. Dit kom voor in koraalriwwe en word slegs 35 cm groot.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.