From Wikipedia, the free encyclopedia
Die NG gemeente Randfontein-Noord, waarby die NG gemeente Randfontein ingelyf is, is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).
Die gemeente is gestig in 1964. Die kerkgebou is geleë in Kennethweg, Greenhills, Randfontein. In 2013 was die leraars ds. G.S. Cordier en dr. J.H. van S. Fourie, terwyl daar ook twee pastorale hulpe was. Daar was in daardie jaar 310 doop- en 1 119 belydende lidmate. Einde 2014 het die dooplidmate toegeneem tot 402 en die belydende lidmate tot 1 347.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.