From Wikipedia, the free encyclopedia
Outeniqualand is die naam van 'n Nederduitse Gereformeerde gemeente vir die plaasgemeenskap in die distrik tussen George en Groot-Brakrivier. Die inwoners van die omgewing, insluitend George, verwys na die gebied rondom die kerkgebou ook as Outeniqualand.
In die nabyheid van die kerk is twee skole en ook die saal van die Outeniqualand-landbouboerevereniging. Die kerkgebou is moontlik deur Wynand Louw ontwerp of deur Wollie Bronkhorst, wat indertyd by die firma Louw & Louw gewerk het.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.