From Wikipedia, the free encyclopedia
Die NG gemeente Oospark is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Sinode van Wes-Transvaal).
Die gemeente is gestig in 1974. Die kerkgebou is geleë op die hoek van George Duff- en Bremerstraat, Vanderbijlpark. In 2013 was die leraarsamp vakant. Daar was in daardie jaar 83 doop- en 416 belydende lidmate.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.