From Wikipedia, the free encyclopedia
Die NG gemeente Klerksdorp-Wilkruin is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Sinode van Wes-Transvaal).
Die gemeente is gestig in 1980. Die kerkgebou is geleë by Dr. Yusuf Dadoolaan 73, Wilkoppies, Klerksdorp. In 2013 was die leraar ds. A.P. Burger. Daar was in daardie jaar 125 doop- en 580 belydende lidmate.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.