NG gemeente Klerksdorp-La Hoff
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die NG gemeente Klerksdorp-La Hoff is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).
Die gemeente is gestig in 1963. Die kerkgebou is geleë op die hoek van Lautzlaan en Odendaalstraat, Klerksdorp. In 2011 was die leraar ds. F. De V. Davel, maar sedert sy vertrek is die gemeente vakant. Daar was in daardie jaar 170 doop- en 742 belydende lidmate, maar in die volgende twee jaarboeke van die NG Kerk is die getalle nie aangegee nie.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.