NG gemeente Eerste Vesting
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die NG gemeente Eerste Vesting was 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode van Wes-Transvaal.
Die gemeente is in 1957 van Potchefstroom-Noord afgestig. Die kerkgebou is geleë in Staakvuurlaan, Militêre Basis, Potchefstroom. In 2013 was die leraar ds. J.J. Jordaan. Daar was in daardie jaar 48 doop- en 153 belydende lidmate. Die gemeente is omstreeks 2020 by die moedergemeente ingelyf. In die laaste jaar wat die gemeente in die NG Kerk se jaarboek gelys is, 2020, was hier 51 belydende en 15 dooplidmate.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.