Mwai Kibaki

From Wikipedia, the free encyclopedia

Mwai Kibaki
Remove ads

Mwai Kibaki (15 November 193121 April 2022) was 'n Keniaanse politikus wat van Desember 2002 tot April 2013 as die derde president van Kenia gedien het.

Kitsfeite Vise, Eerste minister ...
Remove ads

Kibaki was voorheen vir tien jaar, van 1978 tot 1988, adjunkpresident van Kenia onder president Daniel arap Moi. Hy het ook ministeriële poste in die Kenyatta- en Moi-regerings beklee, waaronder vir 'n tyd as minister van finansies (1969 tot 1981) onder Kenyatta, asook minister van binnelandse sake (1982 tot 1988) en minister van gesondheid (1988 tot 1991) onder Moi.

Kibaki het van 1992 tot 2002 as 'n opposisielid in die parlement gedien. Hy is in 1992 en 1997 as parlementspresident verkies. Hy was van 1998 tot 2002 die amptelike opposisieleier in die parlement. In die presidentsverkiesing in 2002 is hy verkies tot president van Kenia.

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads