From Wikipedia, the free encyclopedia
Moussa Traoré (25 September 1936 – 15 September 2020) was 'n soldaat en politikus, en was van 1968 tot 1991 president van Mali. As luitenant het hy in 1968 die militêre afsetting van president Modibo Keïta gelei. Daarna het hy tot Maart 1991 as staatshoof gedien, toe hy deur populêre protesoptrede en 'n militêre staatsgreep omvergewerp is. Hy is in die negentigerjare twee keer ter dood veroordeel, maar is uiteindelik by albei geleenthede begenadig en in 2002 bevry. Daarna het hy uit die politieke lewe getree en is in September 2020 oorlede.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.