Denali (/dɨˈnɑːli/), tussen 1917 en 2015 amptelik Mount McKinley genoem,[2] is 'n berg in Noord-Amerika wat in die Amerikaanse deelstaat Alaska geleë is. Met 'n hoogte van 6 194 meter is dit die hoogste berg in die Rotsgebergte, Noord-Amerika en die Verenigde State van Amerika. Denali is oorspronklik genoem ná die 25ste President van die Verenigde State van Amerika, William McKinley. Denali beteken in Athapaskies die grote of die hoë en is die oorspronklike naam, wat in Alaska gebruik is.

Kitsfeite
Denali
Thumb Denali soos vanaf die noorde gesien, met Wonder Lake in die voorgrond
Ligging Alaska, Verenigde State
Hoogte 6 194[1] meter bo seevlak
Reeks Rotsgebergte
Koördinate 63°4′9″N 151°0′28″W
Eerste bestyging 7 Junie 1913
Eerste bestyger(s) Hudson Stuck
Thumb
Denali
Denali
Sluit
Thumb
William McKinley

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.