Motorhuis

bedekte en sluitbare ruimte wat gebruik word om voertuie in te berg From Wikipedia, the free encyclopedia

Motorhuis

'n Motorhuis is 'n bedekte en afsluitbare ruimte wat gebruik word om voertuie in te berg, van die Franse woord garer, wat 'stalle' of 'parkeer' beteken. Die garage as stalplek vir voertuie spruit voort uit die koetshuis.

Thumb
'n Motorhuis van steen by 'n woning in Joppe

Mense wil graag oor 'n motorhuis beskik in die nabyheid van hul huis, om hul voertuie in te bêre en vir ander dinge, soos herstelgereedskap en tuingereedskap.

Afbeeldings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.