Mormyridae (Bottelneuse) is 'n visfamilie van die orde Osteoglossiformes en kom slegs in Afrika voor. Die familie bestaan uit agtien genera met 200 spesies. In Engels staan die familie bekend as Snout fishes.
Bottelneusevisse | |
---|---|
'n Bottelneusvis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | Osteoglossomorpha |
Orde: | |
Familie: | Mormyridae |
Subfamilies | |
Mormyrinae |
Kenmerke
Die lang, amper slurpagtige snoet is kenmerkend van die familie.
Genera
Die volgende genera en gepaardgaande spesies is deel van die familie:
- Cyphomyrus discorhynchus - Zambezi-papegaaivis
- Hippopotamyrus ansorgii - Slanke klipstamper
- Marcusenius macrolepidotus - Snawelvis
- Mormyrops anguilloides - Roof-bottelneus
- Mormyrus lacerda - Westelike bottelneus
- Mormyrus longirostris - Oostelike bottelneus
- Paramormyrops jacksoni - Spook-klipstamper
- Petrocephalus catostoma - Noordelike stompkoppie
- Petrocephalus wesselsi - Suidelike stompkoppie
- Pollimyrus castelnaui - Dwerg-klipstamper
Sien ook
Bronne
- Skelton, Paul: A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa.. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
- Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2006). "Mormyridae" in FishBase. Januarie 2006-weergawe.
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.