From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Mooigussie (Chaetodon guttatissimus) is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Gorgeous gussy.
Mooigussie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Chaetodon |
Subgenus: | Exornator |
Spesie: | C. (E.) guttatissimus |
Binomiale naam | |
Chaetodon (Exornator) guttatissimus Bennett, 1833 | |
Die vissie word tot 12 cm lank en kom in koraal- en rotsriwwe voor, van 1 - 70 m water. Die liggaam is bleekwit en vol kolletjies. Die rugvin is gelerig tot oranje van kleur en daar is 'n swart streep deur die middel van die stertvin. Daar is ook 'n swart streep van die dorsale vin af tot onder oor die oë. Die latynse naam guttatissimus beteken 'met baie kolletjies'.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.