markstruktuur met 'n enkele firma wat die mark oorheers From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Monopolie (vanaf Grieks: monos / μονος (alleen, enkel) + polein / πωλειν (verkope)) is 'n situasie waar 'n produk of diens slegs seur 'n enkele party aangebied word. Die prys daarvan word dan deur die aanbieder vasgestel, en nie deur markkragte bepaal nie. Dit skep 'n ongesonde situasie waar die aanbieder beduidende winste kan verklaar en die verbruikers sodoende ingeloop word.
Verskeie lande, insluitende die Verenigde State van Amerika, het wetgewing wat maatskappye verhoed om monopolieë te vorm.Suid-Afrika het ook 'n beleid teenoor Monopolie in die mark
In 'n suiwer monopolie is daar geen alternatiewe nie. As daar 'n beperkte aantal verskaffers is, word daar na 'n oligopolie verwys.
Voorbeelde van Monopolieë in Suid-Afrika:
En andere.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.