die produk van die voorwerp se massa en sy snelheid en word gemeet in die SI-stelsel eenhede kg·m/s From Wikipedia, the free encyclopedia
In fisika is die momentum van 'n voorwerp die produk van die voorwerp se massa en sy snelheid en word gemeet in die SI-stelsel eenhede kg.m/s.
Dit gee 'n aanduiding van hoe moeilik 'n rustende voorwerp in beweging gebring kan word, of 'n bewegende voorwerp tot stilstand gebring kan word.
Die behoud van momentum kan afgelei word van Newton se bewegingswette. Dit beteken dat 'n bewegende voorwerp sy momentum behou tensy 'n krag op die voorwerp inwerk.
Momentum is 'n Vektor.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.