From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Mikronesiese tale is een van die twee bekendste en belangrikste taalgroepe van die Oseaniese tale, die ander is die Polinesiese tale. Dit omvat 21 tale wat deur sowat 430 000 mense in die streek Mikronesië gepraat word, vandaar die naam. Die Mikronesiese tale bestaan uit twee subgroepe: Die Kern-Mikronesiese tale en Nauruaans.
Mikronesiese tale | |
---|---|
Geografiese verspreiding: |
Mikronesië |
Genetiese klassifikasie: |
Austronesies Maleis-Polinesies Kern-Maleis-Polinesies Oseanies Mikronesiese tale |
Onderafdelings: |
Kern-Mikronesies
|
Takke van die Oseaniese tale: Admiraliteits en Yapees Sint-Matthias Wes-Oseanies Temotu Suidoos-Salomonies Suid-Oseanies Mikronesies Fidjiaans-Polinesies |
Die grootste tale van die Kern-Mikronesiese tale (volgens moedertaalsprekers) is: Kiribaties (118 401) en Marshallees (53 200). Al drie tale (Kiribaties, Marshallees en Nauruaans) vorm saam met Engels die amptelike tale van die eilandnasies Kiribati, die Marshalleilande en Nauru, onderskeidelik. In teenstelling daarmee is die meeste ander Mikronesiese tale ernstig bedreig.
{{cite book}}
: Onbekende parameter |chapterurl=
geïgnoreer (hulp)Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.