Middelrif

From Wikipedia, the free encyclopedia

Middelrif

In die mediese vakterminologie verwys middelrif (Grieks: diafragma, skeidsmuur) na 'n koepelvormige gewelfde spier-plaat wat die bors- en buikholte skei. By inaseming trek dit saam en by uitaseming ontspan dit.

Thumb
Die middelrif

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.