From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Melkskommel is 'n dik, koue drankie gemaak van melk, roomys of "softserve" en vrugte en/of stroop vir die smaak. Die bestanddele word gemeng en geklits.
Meeste snoepkafees het 'n masjien om melkskommels mee te maak. Dan is daar ook gespesialiseerde winkels, wat met roomys en egte vrugte hul melkskommels maak.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.