From Wikipedia, the free encyclopedia
Matthew Beard (gebore 25 Maart 1989) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente When Did You Last See Your Father? (2007), An Education (2009), One Day (2011), en The Imitation Game (2014).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Matthew Beard | |
Geboorte | 25 Maart 1989 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.