Matjuluspruit
spruit in suidelike Krugerwildtuin, Mpumalanga, Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Matjuluspruit is 'n spruit wat in die suide van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die noordebank van die Krokodilrivier net noord van Malalane. Die Berg-en-Dalruskamp van die wildtuin is op die oewer van die Matjuluspruit geleë.
Matjuluspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Krugerwildtuin, Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Krokodilrivier |
Monding-hoogte | 281 m |
Koördinate: 25°26′24″S 31°31′23.5″O |
Ontspring
Monding
Eksterne skakel
- Google-kaart van die Matjuluspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.