Masochisme
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Masochisme is om bevrediging uit pyn te verkry. M.a.w., dit is lekker om seer te kry.
In die mediese vakterminologie verwys masochisme na 'n afwyking van 'n individu, waar die individu se behoefte om hom tot sy eie vernietiging toe deur 'n ander te laat oorheers en daarby 'n gevoel van bevrediging, dikwels van geslagtelike aard , te ondervind. Die afwyking is na die Duitse skrywer Von Sacher-Masoch (1835–1890) genoem wat in sy roman-figure 'n uitgesproke voorliefde vir leed en kwelling getoon het.
Volgens die HAT van 1971 is masochisme: 'n abnormale sielsingesteldheid waarby die ondergaan van liggaamlike mishandeling 'n noodsaaklike middel vir seksuele bevrediging is.
Masochisme word egter nie noodwendig slegs deur seksuele bevrediging geassosieer nie.
'n Masochis is iemand wat ly aan masochisme.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.