From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Marmer-valkvis (Cirrhitus pinnulatus) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Marbled hawkfish.
Marmer-valkvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Cirrhitus |
Spesie: | C. pinnulatus |
Binomiale naam | |
Cirrhitus pinnulatus (Forster, 1801) | |
Die vis word tot 28 cm lank en is die grootste spesie van die valkvisse. Sy lyf is groenbruin met drie rye wit kolletjies en verskeie kleiner, donkerbruin kolletjies op die sye. Die onderkant is wit. Hierdie vis leef in beskermde rotskusareas en vlak riwwe waar daar strominge in water wat 1 tot 5 m diep is. Hulle is alleenlopers, ietwat sku en vreet klein vissies en ongewerweldes.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.