As deel van 'n groter Mariner-program-1969, het Mariner 6 en Mariner 7 die eerste sendings na Mars voltooi en oor die ewenaar en suidelike poolgebied gevlieg. Die tuie het die atmosfeer en oppervlak geanaliseer en terselfdertyd heelwat beelde teruggestuur.

Mariner 7 se naaste verbyvlug aan Mars (3 524 kilometer) was op 5 Augustus 1969.

Die ultraviolet spektrometer op beide Mariner 6 en 7 is vervaardig deur die Laboratory for Atmospheric and Space Physics.

Die ingenieursmodelle van beide Mariner 6 en 7 bestaan steeds en word deur die Jet Propulsion Laboratory besit. Dit is tans uitgeleen aan die Laboratory for Atmospheric and Space Physics, en word in die laboratorium se ontvangslokaal vertoon.

Verwante artikels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.