From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Mallet-lokomotief is a tipe geartikuleerde stoomlokomotief wat ontwerp is deur 'n Switserse ingenieur Anatole Mallet. Dit beskik oor twee stelle suiers met dryfwiele wat agtermekaar, onder die vuurkas en stoomketel gemonteer is. Die voorste stel dryfwiele is op 'n aparte draaistel en kan dus stuur terwyl die tweede stel dryfwiele vas is. Die lokomotiewe was ook gebruik deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.