From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Malayalamse Wikipedia is die Malayalamse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 86 500 artikels, en is die 82ste grootste Wikipedia.
Malayalamse Wikipedia | |
---|---|
![]() | |
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Malayalam |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Huidige status | Aktief |
URL | ml.wikipedia.org |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.