Chennai (voorheen: Madras, Tamil: சென்னை) is die hoofstad van die Indiese staat Tamil Nadu en is met 'n bevolking van 4 216 268 die sesde grootste stad in Indië. Chennai lê aan die ooskus van Indië aan die Indiese Oseaan.
Kaart | Wapen |
Distrikte | |
Land | Indië |
Provinsie | Tamil Nadu |
Koördinate | 13°05′N 80°17′O |
Stigting | 1ste eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 174 vk km |
Hoogte bo seevlak | 6 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2022) | 12 395 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 29 231/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 8 653 521 |
Tydsone | UTC+05:30 |
Burgemeester | M. Subramaniam |
Lughawe | Chennai Internas. Lughawe |
Amptelike webwerf | chennaicorporation.gov.in |
Chennai is die hoofkwartier van die Amateur Radio Society of India.
Sport
Chennai beskik met die M. A. Chidambaram-stadion oor 'n toetskrieketstadion. In die stad speel die Indiese nasionale krieketspan van sy tuiswedstryde. Op die M. A. Chidambaram-stadion is onder andere wedstryde tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 1987, 1996, 2011 en 2023 aangebied.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Chennai.
- (en) Toerisme-inligting oor Chennai op Wikivoyage
- (en) (ta) Amptelike webwerf
- (en) "Chennai". Encyclopædia Britannica. Besoek op 28 Junie 2023.
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.