From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Afrika-woudolifant (Loxodonta cyclotis) is een van die drie nog lewende spesies olifante. Die woudolifant kom slegs in die reënwoude van Wes- en Sentraal-Afrika voor. Voorheen is die spesie en die verwante savanne-olifant (Loxodonta africana) as dieselfde spesie, naamlik Afrika-olifante gereken. Genetiese analise het egter getoon dat dit twee afsonderlike spesies is.
Afrika-woudolifant | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. cyclotis |
Binomiale naam | |
Loxodonta cyclotis Matschie, 1900 | |
![]() |
Let daarop dat die Knysna-olifant 'n savanne-olifant en nie 'n Afrika-woudolifant is nie.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.