Amerikaanse akteur From Wikipedia, the free encyclopedia
Louis Bennison (17 Oktober 1884 – 9 Junie 1929) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Oh, Johnny! (1918), High Pockets (1919), Speedy Meade (1919), en A Misfit Earl (1919).
Louis Bennison | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.