From Wikipedia, the free encyclopedia
Lophotrochozoa is ’n superfilum van die koninkryk Eumetazoa (orgaandiere). Die takson is gevestig as ’n monofiletiese groep na aanleiding van molekulêre bewyse.[1][2]
Lophotrochozoa | ||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||||
| ||||||||||||||
Filums | ||||||||||||||
| ||||||||||||||
Lophotrochozoa bestaan uit twee groepe wat nie noodwendig monofileties is nie: Ttrochozoa, waarvan die larwes twee bande trilhare (cilia) om die middel het,[3] en Lophophorata, wat tentakels om die mond het.[4] Die presiese verwantskap tussen die twee groepe is onseker.
Ander filums is ingesluit op grond van molekulêre data.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.