From Wikipedia, the free encyclopedia
Lodewijk De Koninck (30 Oktober 1838, Hoogstraten - 22 Maart 1924, Retie) was 'n Vlaamse skrywer.
Hy het studeer aan die skool vir onderwysers in Lier en 'n onderwyser geword in Antwerpen. Later het hy inspekteur van die Katolieke laerskole en 'n onderwyser aan die skool vir leerkragte in Mechelen geword.
As skrywer het hy gedigte geskryf wat sy Katolieke geloof weerspieël. Hy is veral bekend vir die epos Het menschdom verlost (eerste uitgawe 1872). Hy het ook die libretto vir die oratorio Fransciscus deur Edgar Tinel geskryf.
Aan die voormuur van sy huis in die Sint-Martinusstraat (nr. 8) in Retie was daar vroeër 'n steen met die gravure Hier leefde en stierf dichter Lodewijk De Koninck 1924.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.