Vis spesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Langstekel-glasvis (Ambassis ambassis) is 'n vis wat voorkom in Mauritius, Madagaskar en die aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Umtatarivier. In Engels staan die vis bekend as die Longspine Glassy.
Langstekel-glasvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. Ambassis |
Binomiale naam | |
Ambassis ambassis (Lacepède, 1802) | |
Sinonieme | |
Ambassis klunzingeri Steindachner, 1881 |
Die vissie word nie langer as 150 mm nie. Die kieudeksels se rante is skerp getand.
Die vis, eintlik 'n seevis, kan leef in varswater tussen 7 - 32 °C. Hulle is nagvreters en vreet wel skaaldiere, larwes en insekte.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.