From Wikipedia, the free encyclopedia
Labradoriet, met chemiese formule (Ca,Na)(Si,Al)4O8, is 'n plagioklaas veldspaat ongeveer halfpad tussen albiet en anortiet, maar meer na die anortiet kant van die vaste oplossingsreeks. Op die fasediagram van die veldspate word gesien dat die plagioklaas veldspate se katioon-inhoud uit hoofsaaklik natrium en kalsium bestaan, met 'n kleiner hoeveelheid kalium. Die hoeveelheid Na+Ca+(kleiner hoeveelhede K) tel op tot 100%, en die persentasie van die Na- en Ca-katione bepaal die tipe veldspaat. Waar die Ca-katioon inhoud tussen 50 en 70% wissel, vorm dit die mineraal Labradoriet.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.