From Wikipedia, the free encyclopedia
Die vetsakke (Kyphosidae) is 'n familie van visse in die orde van baarsagtiges (Perciformes). Die familie bestaan uit 17 genera met minstens 45 spesies. Vier van hierdie spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Kyphosidae | |
---|---|
Kyphosus vaigiensis | |
Girella fimbriata | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Kyphosidae |
Genera | |
(Sien teks) |
Die visse van die familie het een opvallende kenmerk: die slegte reuk wat deur die ingewande afgegee word wanneer die visse skoongemaak word. Hulle word tussen 50 – 75 cm groot.
Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.