SI eenheid van volume From Wikipedia, the free encyclopedia
Kubieke meter (m³) is 'n inhoudsmaat en stem ooreen met die inhoud van 'n kubus van 1 m lank, breed en hoog. 1 m³ stem ooreen met 1 000 liter.
Omdat die volume van 'n bepaalde hoeveelheid gas sterk verminder as dit saamgepers word, word gasse vir handelsdoeleindes gemeet in normale kubieke meter, aangedui as Nm³. 'n Normale kubieke meter is 'n hoeveelheid gas wat tegnies vry is van waterdamp, wat by 'n temperatuur van 0 °C (273,15 K) 'n absoulte druk van 1,01325 bar het, en 'n volume inneem van een kubieke meter.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.