Koonaprivier

From Wikipedia, the free encyclopedia

Koonapriviermap

Die Koonaprivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Die rivier ontspring in die Katberg en vloei dan weswaarts in die rigting van, en later deur Adelaide. Hierna kronkel die rivier heelwat (32.8754°S 26.3060°O / -32.8754; 26.3060) terwyl dit in 'n oostelike rigting deur die eskarp vloei, maar swaai dan suidooswaarts om aan te sluit by die Groot-Visrivier op pad na die Indiese Oseaan.

Kitsfeite Koördinate: 33°2′6″S 26°39′37″O ...
Koonaprivier
Stroomgebied Oos-Kaap
Hoofrivier Groot-Visrivier
Oorsprong Katberg
Sytak -links Kaalhoekrivier, Bosrivier
Monding-hoogte 853 m
Thumb
Koonaprivier
Koördinate: 33°2′6″S 26°39′37″O
Sluit

Ontspring

Monding

Eksterne skakel

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.